Wit mense of Goeie mense ... dis die vraag wat jy jouself moet afvra.
Ons land is moerland toe en ons is in 'n oorlewingsstryd.
Afrikaners is a klein groepie met baie planne.
Dis tyd dat ons begin dink aan koalisies.
Kyk om jou, wie se hande is die naaste aan jou om te help as dinge skeefloop.