SA Police - Lt Col Emberentia Williamson - SA Railway Police Sniper
SA Police - Lt Col Emberentia Williamson - SA Railway Police Sniper

Emberentia Williamson is 'n Springbok skut wat haar land verteenwoordig het in internasionale kompetisies.

Sy vertel ons hier van skietkuns, tegnieke, en hoe om die perfekte skoot te skiet.

Haar loopbaan het by die SA Spoorweg Polisie begin waar sy deel was van die elite Spoorweg Polisie Spesiale Taakmag.

Na 1986 is sy oor na die SAP waar sy afgetree het as 'n luitenant kolonel.

As jy vrae het, los dit hier onder.

Kliek die klokkie om van nuwe episodes ingelig te word.